Wonde

  • 0

Die prent is afkomstig van Canva, onderhewig aan hierdie gratis lisensie-voorwaardes: https://www.canva.com/policies/content-license-agreement/.

jou vrede
blom in
kersiebloeisels

jou bly
word
in jasmyn

in aalwyn
skuil
’n bitter

dis
wonde
teen jou pyn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top