"jou grys oë verspikkel met groen woon in my kruietuin"
"’n vergane sprokie gebêre in ’n houtkis op ’n kanonwa"
"jou vrede blom in kersiebloeisels ..."
"pas voor die son sak jaag jy oor die rooi verkeerslig"
"en die visarend uit sy woestynboom roep"
"ons speel die een sien nie die ander nie"
"ek skryf jou in kursief "
"voor jou hok op die stoep vlieg duiwe verby"
"sien net my soul oor meneer."
"dat die bendes jou nie skiet nie en jy die ster van Bethlehem sal sien"
"Tafelberg kyk grys uit oor die Moederstad"
"dis die weerloos wees wat jou hart bewolk laat"
"Laatmiddag op ’n rots // bly kyk die seun oor die see"
"maar in die nag word jy die geroep van die nonnetjiesuil"
"want goudvissies spartel nie meer om verkoop te word"