Treffer

  • 0

Foto: Canva

Treffer

tref
haar met
jou syspieël

sleep
haar in
’n bondel
saam tot sy

asemloos
op die teer
agterbly –
dan trap jy

sy was
my vriendin
wat oor die
straat wou stap

om net ’n gin & tonic te bestel

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top