
Foto: Canva
Ek skryf jou
in die
poësie
van my lewe
is jy
die asem
van my strofes
ek skryf
jou in
kursief
want
sonder
jou ritme
kan ek nie rym nie
0
Foto: Canva
Ek skryf jou
in die
poësie
van my lewe
is jy
die asem
van my strofes
ek skryf
jou in
kursief
want
sonder
jou ritme
kan ek nie rym nie
0