
Foto: Canva
Papegaai
voor jou hok
op die
stoep
vlieg
duiwe verby
hul vlerke
geoefen
om wind
te weerstaan
geknip tot
vluggies
hink jy
van bank
tot gordynkap
en brabbel
nageprate
mensetaal
0
Foto: Canva
Papegaai
voor jou hok
op die
stoep
vlieg
duiwe verby
hul vlerke
geoefen
om wind
te weerstaan
geknip tot
vluggies
hink jy
van bank
tot gordynkap
en brabbel
nageprate
mensetaal
0