Jeanne Henning Els

Jeanne Henning Els is 'n reisjoernalis en profielskrywer vir tydskrifte. Sy is 'n landwye motiveringspreker en die skrywer van vyf boeke, onder meer drie essaybundels.

Jas

Jeanne Henning Els Poësie 2024-09-26

"jou bene
het lood
geword"

 

Kersvader

Jeanne Henning Els Fiksie 2018-12-19

"Lisa kyk in die grys oë van haar kind langs haar op sy sitplek. 'Nee, my lief, Kersvader sal nie weer by Ouma-hulle se huis of by ons kom kuier nie.'”

Wholeworld

Jeanne Henning Els Fiksie 2018-12-12

“Ek wil nie so raak nie. Vergeet dat ek James is nie. Dis een ding wat niemand van my moet wegvat nie. My naam.”

Top