Woorde

  • 0

Foto: Canva

Woorde

tamatiebredie
met rooiwyn
by die
wintervuur
maak alles beter

het jy altyd gesê

nou is die
kole net as

en ek sukkel

om jou woorde

te begrawe

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top