
Foto: Canva
Kinderbasaar
die kerksaal
voel nie meer
so groot
ook nie die
koekstruif
en pannekoeke
en jy haal asem
want
goudvissies
spartel nie meer
om verkoop te word
met bietjies water
in toegeknoopte
plastieksakke nie
0
Foto: Canva
Kinderbasaar
die kerksaal
voel nie meer
so groot
ook nie die
koekstruif
en pannekoeke
en jy haal asem
want
goudvissies
spartel nie meer
om verkoop te word
met bietjies water
in toegeknoopte
plastieksakke nie
0