
Foto: Canva
Dick se reputasie
“Dick is die pa!” skree Anna Roos
In die hof van Hermanus-Oos
“Sy reputásie
Saai konsternasie!”
Die regter het bloedrooi gebloos!
0
Foto: Canva
Dick se reputasie
“Dick is die pa!” skree Anna Roos
In die hof van Hermanus-Oos
“Sy reputásie
Saai konsternasie!”
Die regter het bloedrooi gebloos!
0