
Foto: Canva
Waarde
alles van waarde is weerloos
sê die digter
om begeer te word is waarde
sê die mens
Ek begeer die weerlose mens
sê God
want hy het vir My waarde
0
Foto: Canva
Waarde
alles van waarde is weerloos
sê die digter
om begeer te word is waarde
sê die mens
Ek begeer die weerlose mens
sê God
want hy het vir My waarde
0