Afrikaner?
2025-12-04"hierdie kant of daardie kant val ek heeltemal uit
ek’s ’n my-pa-Afrikaner, niemand anders se buit"
Totale beheer
2025-06-19"vir politici is hul polisie baie werd
hul polisie hou politici op die perd"
Sonnet vir ou Platpoot
2024-08-01"natuurlik het hy geen geldige rede
niemand is verhewe bo die lewe se geneuk"

