Mindset is ’n powerful ding

  • 0

Foto: Canva

Mindset is ’n powerful ding

Rook daai blunt,
met hoop dat dit jou gaan help vergeet
van jou probleme.
Drink daai brannas, daai biertjie en daai wyntjie
met hoop dat dit die pyn gaan verlig.
Sit mah high op daai wolkie,
maar onthou net een ding
daai high gaan fade,
want somehow moet ons amal mah op ons gevrete val
net vir ’n reality check,
want vir dinge om te change
moet jy change.
Jou mindset is ’n powerful ding,
moenie laat daai met die high fade nie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top