
Foto: Canva
My seun
ek bly altyd jou ek
jy as ek is ewig jy
jou deugde ontlok my
diepste vreugde
jou verwarrende kou
breek my hart rou
my kleed geskeur
soos jy as ek treur
0
Foto: Canva
My seun
ek bly altyd jou ek
jy as ek is ewig jy
jou deugde ontlok my
diepste vreugde
jou verwarrende kou
breek my hart rou
my kleed geskeur
soos jy as ek treur
0