Drie gunstelingspreuke

  • 0


Untitled Document

 

  • Vriende laat my dink aan ’n Indiese-acupuncture-bed wat uit kaktusse bestaan. Mens noem hulle rugstekers. Met die verskil dat die dorings in jou rug agterbly wanneer jy opstaan.

  • ’n Merlot op die gegewe oomblik en ’n komplekse verhouding is sinoniem met
    die uitwerking op die rebound: ’n helse hoofpyn en regret!

  • Bollie gebeur en die lewe gaan aan.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top