Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Hulde aan 'n komplekse mens
2011-08-30 Op pad terug van die jaarberaad van die Afrikaanse Skrywersgilde op Gordonsbaai het ek en Charles Malan by die Lord Milner-hotel op Matjiesfontein in die Karoo oorgebly en geëet. Die hotel is ryk aan geskiedenis. En dis hier waar NP Van Wyk ...Charles Malan: 'n Huldeblyk
2011-08-30 Ek sal altyd onthou hoe Charles Malan soggens in die Sentrum vir Suid-Afrikaanse Letterkundenavorsing (SENSAL) by die RGN se gang afgestap het: met sulke lang treë, aktetas in een hand, ’n klomp boeke onder die arm vasgeknyp. Soms het hy ...'n Brief oor die ander kant van Charles Malan
2011-08-26 Hallo almal My innige meegevoelaan familie, kennisse en naasbestaandes met die heengaan van ons skrywersvriend, Charles Malan. ’n Foto wat ek en Charles saam met Don Mattera geneem het in 1995 by die Congress of South African ...IsiXhosa Conference Programme
2011-08-25 Ulwimi lwan iqhayiya lam | My taal my trots | My Language my pride Nokusebenzisana ne | In samewerking met | In collaboration with Artscape and Die Burger E-Artscape | Kunstekaap | Artscape 26–27 Kweyethupha | Augustus | ...Mondli Makhanya het nie ’n gewete nie. Hy moet bedank.
2011-08-25 Mondli Makhanya is ’n kat met nege lewens, wat al lankal moes bedank het. Trouens, hy moes al by drie geleenthede bedank het, maar hy het nie. Tydens dié geleenthede moes drie rubriekskrywers en ook ’n ...(Gay) trou is nie perdekoop nie …
2011-08-24Plek- en eiename is verander om hulpvaardige straight mense te beskerm. Ons het nie eens daaraan gedink om die knoop wettiglik deur te haak nie, al het ons saam met ons ander gay landgenote die nuwe “civil ...
