Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Het verzoeningsdiscours in Zuid-Afrika
2009-08-27 In het lied "˜Zondag in Soweto', van het album Van Mpumalanga tot die Kaap (2001), zingt de Nederlandse kleinkunstenaar Stef Bos: Ik zie een oude vrouw Ze bidt en ze beeft Zij zegt dat zij Iedereen vergeeft En ik kan er met mijn hoofd niet ...Vergifnis en versoening: Hambidge en Gaum
2009-08-27Dit verbaas my dat die groot profete of sogenaamde teoloë van vergifnis in Suid-Afrika nie na die basiese kontradiksie aangaande vergifnis in hulle eie dogma verwys wanneer hulle in openbare gesprek tree oor hierdie onderwerp nie. Ignoreer ...
Hoe vertaalbaar is 'n volkslied? Enkele gedagtes oor taal, burgerskap en nasionale identiteit
2009-08-20 Die debat oor die Suid-Afrikaanse volkslied het onlangs weer in Rapport (09/08/2009) kop uitgesteek. Is die huidige volkslied, ’n dubbeldoor wat beide "Die Stem" en "Nkosi Sikelel’ iAfrika" insluit, ’n voldoende ...Je moet het verhaal wel zelf maken: Coetzees roman Zomertijd voer voor collegezaal
2009-07-20 Een roman van Coetzee is een feest om te lezen. Alles klopt. Ook de nieuwe roman Zomertijd (Summertime) is zo'n boek waarin alles met alles samenhangt en waar ieder zijn eigen verhaal uit haalt. Coetzee situeert het verhaal na de dood van ...Emile Joubert in gesprek met Carel van der Merwe
2009-07-01 Jy is iemand wat die lewe geniet – wyn, gholf, middagetes by Umami, gesels en kuier. Wat put jy uit die skryfproses, of “boekmaak” soos Etienne van Heerden sê? Ek hou van Etienne van Heerden se beskrywing, want ek ...Die Hegeliaanse dialek en die 'leermeester'-student-verhouding
2009-06-18Onlangs verwys Daniel Hugo in die konteks van 'n debat oor die verhouding tussen digkuns en filosofie (By, Die Burger, 6 Junie 2009) na Joan Hambidge as my "leermeester". Hugo se woordkeuse het my teruggeneem na Hegel se beroemde ...
Heupvuur: Kerneels Breytenbach oor Crito
2009-05-21Die LitNet-blogger Crito kry dit blykbaar reg om vele rolspelers in die Afrikaanse boekebedryf se nekhare te laat rys met sy "resensering van resensente".
Minderheidstale – verdwynende tale: Die gedagtes van ’n bittereinder
2009-05-13 Dit is ons lot dat ons in dié tyd moet leef waarin ons geleidelik die inheemse tale van Suid-Afrika as onderwystale gaan sien sterf. Tale sterf; maar ons het nooit kon dink dat dit by ons sou gebeur nie. Suid-Afrika is 'n meertalige ...Wij spreken zo niet onder ons - taalstandaardisasie en die konstruksie van identiteit
2009-04-23"Na aanleiding van die Afrikaanse negasie- en diminutiefsisteme word aangetoon hoe bepaalde identiteit- en suiwerheidsideale linguisties gekonstrueer is."
Toespraak deur Kerneels Breytenbach by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag
2009-02-19Ladies and Gentlemen, to use a term Of cruder times when such distinctions counted, Our age is one of wonders. Aldus het Anthony Delius sy bundel The Last Division geopen. Daardie bundel het op 1 Julie 1959 verskyn en die baan geopen ...
Toespraak deur Koos Human by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag
2009-02-19"Ek word meermale gevra wat ek as hoogtepunte in my loopbaan beskou. Wel, ek onthou graag my hele vier dekades by Human & Rousseau as een hoogtepunt bestaande uit 970 boeke waarmee ek gemoeid was."
Vroeë diskoerse oor die Boesman – in Afrikaans
2009-02-04 Daar word soms beweer, nie sonder kwaadwilligheid nie, dat die Afrikaanse skrywer onwennig was om ’n diskoers met Afrika aan te knoop. Die feite weerspreek so ’n aanname. Die eerste Boesmanvertellings van GR von Wielligh het reeds in ...Van Dis valt in de prijzen
2009-01-14 Twee prijzen in vier dagen heeft Adriaan van Dis gewonnen. Op 8 januari won hij de E. du Perronprijs van de Universiteit van Tilburg en de gemeente Tilburg. Drie dagen later, op 11 januari won Van Dis ook de Gouden Ganzenveer 2009. De E. du ...Feestbeesten
2008-12-09 Dagkalender van de Poëzie 2009 Tjitske Jansen en Victor Schiferli (samenstelling) Amsterdam: Uitgeverij Meulenhoff, 2008 ISBN: 987 90 290 8254 9 Prijs € 14,90 365 pagina's Elk feestje heeft een reden. De reden van ...Afrikaans is Brink veel vir hierdie liefdesdiens verskuldig
2008-12-03 Natuurlik juig die kwynende volkie oor elke nuwe uitgawe van die magtige Verseboek. Die digkuns bly die koningin van die letterkunde en wys die beste waartoe ons woordkunstenaars in staat is. Dis jammer dat daar deur sommiges met die lelike woord ...Taksering en die Afrikaanse letterkunde as Suid-Afrikaanse letterkunde
2008-11-27Om te resenseer of nie te resenseer nie – en indien wel, hoe – is tans die kwelvraag. Dit interesseer my enigermate.
Marius Crous gesels met Loftus Marais oor sy debuutbundel
2008-11-27 As student in die kreatiewe skryfkundeklas aan die Universiteit van Stellenbosch was ek bevoorreg om saam met Loftus Marais en (prof) Willle van der Merwe onder Marlene van Niekerk se begeleiding gedigte te skryf. Ek voel amper soos die ginekoloog ...Die etiek van interpretasie
2008-11-25Een van die sentrale probleemstellings in die ontwikkeling van die literatuurwetenskap was (en is ten dele steeds) dié tussen literatuurwetenskap en kritiek.
Credo van ʼn kritikus
2008-11-19Vele literatore wil nie resensies skryf nie, omdat die polemiek wat dit mag ontlok, mense steur.
Resensering en die strewe na objektiwiteit
2008-11-19Die polemiek oor literêre kritiek en poësie-resensering wat die afgelope weke in By, maar ook in die portale van LitNet, opgeklink het, laat nog vrae in die lug hang. Een daarvan betref die "subjektiwiteit" van kritiek, wat ...
