YouTube-onderhoud: Zandra Bezuidenhout

  • 0

Zandra Bezuidenhout is die skrywer van die artikel “Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009): Tot lof van ’n vroulike stem” in LitNet Akademies.

Sy gesels oor haar agtergrond, akademiese loopbaan en die pad wat sy met die letterkunde loop. Sy bespreek D’haen se oeuvre, haar tematiek en haar plek in die Nederlandse literêre sisteem, en die aspekte in D’haen se werkswyse wat haar persoonlik aantrek en inspireer. Sy gesels ook oor haar invalshoek in hierdie artikel en die bydrae wat sy daarmee wil lewer.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top