In memoriam: Zandra Bezuidenhout onthou vir MM Walters
2020-08-03"In die Afrikaanse letterkunde was daar maar één MM Walters, enig in die manier waarop hy met sy deurdagte aanpak en noukeurige vakmanskap aktuele temas sou invoer, dit in diens van die digkuns sou uitbuit, en met sy volstrek eie toonaard bekendheid sou verwerf."
SA op die praatbank: My land se mond praat pront
2015-10-20"Suid-Afrika lê op die pynbank en sy braak."
LitNet Akademies-leesgoed: Zandra Bezuidenhout
2014-04-15 Zandra Bezuidenhout deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.Die onsienlike son deur Jacobus van der Riet: Die digter as skriba en kalligraaf
2013-01-08 Hierdie debuut vorm in verskeie opsigte ’n uitsonderlike toevoeging tot die religieuse poësie in Afrikaans. Waar Sheila Cussons se gedigte vir lesers uit die Gereformeerde kerktradisie ’n venster op die Katolieke geloofsbelewenis oopgemaak het, bring Jacobus van der Riet ’n blik uit die Grieks-Ortodokse hoek.Oestyd-skryfuitdaging: "Plaasarbeidersvrou" deur Zandra Bezuidenhout
2012-12-05 Zandra Bezuidenhout se inskrywing vir die Oestyd-skryfuitdaging."Somerdroom" deur Zandra Bezuidenhout
2012-11-27 En ek droom weer van ? somermet romanse in die lug
Waar die vertes my betower
soos ? meeu in vrye vlug
Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Zandra Bezuidenhout
2012-11-14 Zandra Bezuidenhout se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.
YouTube-onderhoud: Zandra Bezuidenhout
2011-09-07 Zandra Bezuidenhout is die skrywer van die artikel “Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009): Tot lof van ’n vroulike stem” in LitNet Akademies. Sy gesels oor haar ...

