Ligloop: 'n Genoeglike roete deur 'n "lap van lig"
2011-07-27 Wanneer ’n digter-denker soos Tom Gouws aan die woord is, kom lesers gou agter dat hulle inderwaarheid met ’n siener te make het. Sy blik op die synstoestand van die mens is uiteraard ryk, verwikkeld en gevarieerd, maar genadiglik ook verrassend helder ...
Ligloop: 'n Genoeglike roete deur 'n "lap van lig"
2011-07-27 Wanneer ’n digter-denker soos Tom Gouws aan die woord is, kom lesers gou agter dat hulle inderwaarheid met ’n siener te make het. Sy blik op die synstoestand van die mens is uiteraard ryk, verwikkeld en gevarieerd, maar genadiglik ook verrassend helder ...
Toe dit nog vroeg was: antropologie in versvorm
2011-03-29 Mari Grobler se derde digbundel sentreer rondom die leefwyse van die vroeë San- en Khoi-bewoners van Suidelike Afrika – iets wat reeds gedeeltelik in haar bundel Eggo’s in bewolkte water (2004) figureer. Daarmee verbreed sy die relatief klein ...
Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009) Tot lof van ’n vroulike stem
2010-02-17"Christine D’haen het besondere luister aan die Vlaamse poësie verleen. Haar afsterwe in September 2009 bied die geleentheid om haar te huldig vir haar bydrae tot die literêre kanon van die Lae Lande deur haar werk aan ’n groter lesersgroep in Suid-Afrika bekend te stel."
Vervreemdeling bevestig IL de Villiers se statuur as deurwinterde vakman
2008-05-13 'n Persoon/persoonlikheid/personasie in sy vreemdelingskap word in hierdie bundel reeds deur die buiteteks op die voorgrond gestel
Falliese vrou
2006-11-28 Ek ken die vrou, die wilde een,wat hardloop met die wolwe.Sy jaag die voornag uit sy lêplek open kap na skaduweeswat opstaan teen die wande.Nou glip sy uit die grot,gly met die trop deur smal ravyne;besnuif die droom,markeer die pastot ...
Tolk
2006-11-08 seine is die aardese skrif wat klinkdrup-drup die tikklop klopliks die koggelklopteen retina of cochlea vang hart en niere voltydig heeltyds intyds die kort-kort lanktot een die trilling streel die inval lig of swaar besyfer na behoefte en ...
Megahertz
2006-11-08 Bring as gedigdie ritme van jou asem. Bedink jou nie;wees een en al geluid.Sug in my hand;word brief. Ek wil my skulpom jou geruis. Trilling bly jy;ek, die trommelvlies.

