Bring as gedig
die ritme van jou asem.
Bedink jou nie;
wees een en al geluid.
Sug in my hand;
word brief.
Ek wil my skulp
om jou geruis.
Trilling bly jy;
ek, die trommelvlies.
0Bring as gedig
die ritme van jou asem.
Bedink jou nie;
wees een en al geluid.
Sug in my hand;
word brief.
Ek wil my skulp
om jou geruis.
Trilling bly jy;
ek, die trommelvlies.
0