Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Die skrywer het nié die laaste sê nie: Koos Prinsloo se onvoltooide nalatenskap
2008-04-02 Dit gaan in hierdie lesing hoofsaaklik oor die onvoltooide literêre nalatenskap van Koos Prinsloo, met ander woorde, oor die lewendige gesprek wat sy verhaalbundels ontlok, selfs na sy dood, en die dokumente wat reageer op sy verhale verhale wat as "fiksie" verskyn het.Oor woorde, woordgevoeligheid en woordkunswerke: Haydee Morgan-Hollander gesels met Helena Gunter
2008-03-27 Op ’n plaas in AfrikaHelena GunterISBN: 9780798148382 Uitgewer: Human en RousseauKlik hier en koop Op 'n plaas in Afrika by Kalahari.net Helena Gunter het op ’n ...Op my duimnael
Van die redakteur: 27.03.08
2008-03-27
André P Brink se Ander lewens (Human & Rousseau)
Koos Prinsloo se wenverhaal, "Die wond"
2008-03-27 In 1991 was ek vir ’n tweede keer die hoofbeoordelaar vir De Kat se groot kortverhaalwedstryd. Dit was ’n spanningsvolle aangeleentheid, want die verhale in die eindliga was uitmuntend en het, gehaltegewyse, só na aan mekaar ...Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid
2008-03-27 Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was. Nie alleen was dit die tyd van apartheid, noodtoestande en seksuele ...Jou woorde eet
2008-03-27 Praatjie gelewer by die Woordfees 2008: Filosofiekafee (ondersteun deur De Kat) Skrywers word maklik bestempel as storiespinnners. Asof verbeelding ons enigste werktuig is (en dan moet 'n mens daai woord verbeelding tussen aanhalingstekens sit om ...'n Gesprek tussen Hambidge en De Villiers rondom die verskyning van Vervreemdeling
2008-03-26Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer begin gedigte skryf het?
Ander hoofde, ander sinne:oor dagboeke; veral twee
2008-03-17 Die gay skrywer het ’n belangrike bydrae tot die dagboekliteratuur van die twintigste eeu en tot op hede gelewer. In die twee belangrikste dagboek-bloemlesings van onlangse tye, The Assassin’s Cloak: an anthology of the World’s greatest diarists (2000) en The Secret Annexe: an anthology of War Diaries (2004), saamgestel deur die Skotse egpaar Irene en […]Heupvuur-vrae aan Joan Hambidge
2008-02-27Die literator en skrywer Joan Hambidge tree by die volgende geleenthede op tydens die Stellenbosse Woordfees wat van 3 tot 8 Maart 2008 gehou word.
Die opgesmukte seun: ’n verhaal uit Gay New York, circa 1890
2008-02-11 “I cannot help vanishing, disappearing and dissolving. It is my foremost trait.” : Stephen Crane in ’n brief aan Ripley Hitchcock, 1896. “Lives do not have plots, only biographies do.” : Guy Davenport in sy opstel “Stephen Crane”, The Hunter Gracchus, 1996. 1 Die gay gemeenskap is geneig om selebriteite vir die “clan” op te […]Protes – in die proses
2008-02-07 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Naomi Meyer se reaksie: Wat verwag ’n gemeenskap van sy skrywers en ...Wees subversief
2008-02-05 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Izak de Vries se reaksie: Ek verwys graag na Etienne van Heerden se eerste ...Om die gees te gee
2008-02-05 Etienne van Heerden het na aanleiding van sy "Op my duimnael" vir 'n paar skrywers wat hy gemeen het van hom sal verskil, gevra om te reageer. Hier is Jaco Botha se reaksie: The art of losing isn't hard to master; so many things ...Die kajuitjonge en die swart matroos
2008-02-05 1 In 1895 het die Oscar Wilde-verhore plaasgevind, en in dieselfde jaar het die Portugees-Brasiliaanse klassieke werk Bom-Crioulo van Adolfo Caminha verskyn. Volgens EA Lacey, wat dié boek opnuut in Engels vertaal het as The Black Man and the Cabin Boy (1982), is Bom-Crioulo die eerste moderne gayroman, en as sodanig verdien dit die aandag […]Die primitiewes
2008-01-29 Op die rand van ’n woestyn. Etlike eeue voor Christus. Josua en die Israeliete val die Beloofde Land binne. Die heidene se afgode word afgebreek en verbrand. Een na die ander marsjeer hulle die vreemde stede binne, dood vroue en kinders, ...In weerwil van glansender hare en bultender spiere – Hennie Aucamp in gesprek oor ? Vreemdeling op deurtog
2007-12-20 Hennie Aucamp se ? Vreemdeling op deurtog het onlangs by Protea Boekhuis verskyn. Melt Myburgh het in Desember 2007 ? gesprek met hom gevoer in Stellenbosch se Protea Boekwinkel.Maskew Miller Longman Letterkundeprys:
10 vinnige vrae aan François Bloemhof
2007-11-12
Die wenners van die eerste Maskew Miller Longman Letterkundeprys vir jeugromans is onlangs bekend gemaak. François Bloemhof is as naaswenner in die Afrikaans-kategorie aangewys vir sy jeugroman, Stad aan die einde van die wêreld. ...
