Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
'n Nekslag vir Afrikaans
2010-01-13Hermann Giliomee is in Februarie 2006 deur die konvokasie van alumni tot lid van die Universiteit van Stellenbosch se Raad verkies. Hy sal in Maart 2010 uittree en is nie herkiesbaar nie. Die US raak te wit en te Engels. ...
In the name of the other - poetry in self-translation
2010-01-11 This lecture was given at the Literarischen Colloquium (2008) in Berlyn: “Wie es ist, sich selbst zu übersetzen”. Other sessions included discussions about the self-translations of Hannah Arendt, Vladimir Nabokov and Samuel ...Die Jan Rabie en Marjorie Wallace-beurs
2009-12-18 Ek vermoed 'n tipe houding (reg of verkeerd?) by die gevestigde en bejaarde skrywer André P Brink (75) dat hy nie – soos sommige mense versoek het – die Jan Rabie en Marjorie Wallace-beurs gaan teruggee nie omdat hy ...Heupvuur: André P Brink oor die Jan Rabie en Marjorie Wallace Beurs
2009-12-07 In Die Burger word jy soos volg aangehaal: “Dié toekenning beteken vir my meer as enige ander wat ek nog gekry het.” Wat maak dit vir jou spesiaal? Daar is heelwat redes. Om mee te begin, het dit gekom presies op die tydstip dat ...Net die hunkering bly: In gesprek met Eben Venter
2009-11-26 Drie jaar gelede het ek ook die voorreg gehad om met Eben Venter in gesprek te tree. Toe was dit oor sy vorige roman, Horrelpoot, wat ons gesels het. Ek het destyds, aan die einde van ons gesprek, vir hom gevra wat hy volgende wou skryf. Venter ...Once more, with feeling: The practice of literary translation
2009-11-24 This is an edited version of a guest-of-honour speech delivered at the South African Translators’ Institute awards event, University of Johannesburg, October 2009.Commendatio by die toekenning van die UJ-Prys vir Skeppende Skryfwerk (2009) aan Etienne van Heerden vir 30 nagte in Amsterdam
2009-10-19 Etienne Roché van Heerden se tiende roman, 30 nagte in Amsterdam (2008), is ’n groots-opgesette, gewaagde – soms heerlik vergesogte – boek met ’n meesleurende vaart en talle verrassende verhaalwendings. Met hierdie ...Afrikaans, African languages and indigenous knowledge systems - the connection
2009-10-08 Paper presented at the Roots-conference at the University of the Western Cape, 22-23 September 2009 Prof Sandile Gxilishe, University of Cape Town Abstract This paper looks at the widening inequalities in the fields of science, education and ...Leksikografie en terminologieskepping: samewerking
2009-10-08 Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009 Dr Mariëtta Alberts, Direkteur: Terminologie, PanSAT Opsomming Die taalbeleid van ’n land bepaal die aantal tale wat in ’n land ...Afrikaans en die Kaapse Moslem-gemeenskap vandag
2009-10-08 Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009Munadia Karaan, programbestuurder en aanbieder by The Voice of the Cape (VOC) Met die totstandkoming van die Stem van die Kaap radiostasie 15 jaar gelede ...Die ekonomiese waarde van die moedertaal
2009-10-08 Alle tale het ekonomiese waarde, sommige meer as andere. Op die kontinent van Afrika word Frans en Engels as gevolg van ’n lang en dikwels gewelddadige geskiedenis van onderwerping en linguistiese imperialisme met prestige, ...Verandering en toekoms: om 'n kreoolse Afrikaans te bedink
2009-10-08 Ek bedank u graag vir die uitnodiging om aan hierdie konferensie deel te neem oor die tema “Verandering en toekoms: om ’n kreoolse Afrikaans te bedink”. Ek praat egter nie as ’n linguis of sosiolinguis nie, maar as ’n literator wat belang stel in die ...Tussen Jerusalem en Athene: Die christelike geloof in die hedendaagse kultuur
2009-10-08"Wat het Jerusalem met Athene te make? vra die tweede-eeuse kerkvader Tertullianus. Wat het die Christendom met ’n niechristelike kultuur te make, die openbaring van God met die wysbegeerte van die wêreld (in hierdie geval die Grieke), Christus met Sokrates, die christelike geloof met die menslike verstand, die teologie met die filosofie?"
Die uitbou van wetenskapstaal en tersiêre ruimtes en wat Nederlands en Afrikaans vir ander tale bied
2009-10-07"Wat, onder die omstandighede, kan Afrikaans en Nederlands werklik bydra as die ruimtes van daardie tale in hulle eie tuistes krimp?"
Afrikaans as a language of reconciliation, restitution and nation-building
2009-10-06 Paper presented at the Roots-conference held at the University of the Western Cape, 22-23 September 2009 Prof Neville Alexander, Director of the National Language Project, PRAESA Introductory remarks It is by no means axiomatic that a ...Gedagtes rondom kritiek (critique) en resensies ingegee deur die debat rondom Ampie Coetzee se resensie van Johann de Lange se Die Algebra van Nood
2009-09-26Met die verskyning van Johann de Lange se nuwe digbundel, Die Algebra van Nood, ontstaan 'n lewendige debat op Die Burger se boekeblok (en in die gedrukte media) na aanleiding van Ampie Coetzee se resensie wat verskyn in Die Burger van 20 ...
Reaksie op Nico Koopman se "Transformerende Afrikaans": Danny Titus
2009-09-16 Dit was werklik aangenaam om ’n taalgebruiker op die vlak van prof Koopman te kon aanhoor en sy argumente met belangstelling te volg. Sy betoog vir die voortbestaan van ’n Afrikaans wat goeie nuus moet wees vir ons land het by my op ...Oor feite, versinsels, verskonings en aanvaardings – reaksie op dr Frits Gaum
2009-09-16Met betrekking tot dr Frits Gaum se reaksie op my artikel oor vergifnis en versoening: hoewel ek weliswaar nie te kenne sou wil gee dat ek 'n monopolie op die bepaling van geskiedkundige feite het nie, wil ek tog die een en ander feitelike ...
Verdere gedagtes oor vergifnis en versoening – 'n antwoord op Morné Malan
2009-09-11Ek wil Morné Malan bedank vir die insigryke supplement ingegee deur my lees van die Hambidge/Gaum-kwessie en die breër kwessies wat ek daaruit aflei vir transformasie, vergifnis en versoening in postapartheid-Suid-Afrika. Hiermee ...
