YouTube-onderhoud: Joan-Mari Barendse

  • 0

Joan-Mari Barendse, die skrywer van die artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché” in LitNet Akademies, gesels oor haarself, haar akademiese agtergrond en die navorsing wat sy tans doen. Sy vertel hoe sy te werk gegaan het om Die mugu van Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken van Jaco Fouché te vergelyk en bespreek die interdissiplinêre karakter van vergelykende literatuurstudie. Sy lig ook uit watter bydrae sy met hierdie artikel wil lewer.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top