Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Lelystad als metafoor
2008-11-17 Joris van Casteren: Lelystad.Amsterdam: Prometheus, 2008ISBN: 978 90 446 1217 2Prijs: € 17,95336 pagina'sAls Nederland een gootsteen zou zijn, dan is Lelystad het afvoerputje. Verveling, vandalisme, criminaliteit, echtscheidingen, drank, ...Die perfekte kelner
2008-11-12 St Peter's Basilica was built only because Cavalieri's "beautiful lips" requested it. - Anthony Heilbut, Thomas Mann: Eros and Literature As it is, in three days I won't see the boy anymore, will forget his face. But not the experience of my heart. He will join that gallery about which no literary history will […]Danie Marais oor sy opname in die splinternuwe Groot Verseboek
2008-11-10 Groot Verseboek is 'n belangrike dokument wanneer dit kom by die kanonisering van digters. Hoe voel dit vir jou, as 'n skrywer wat deel is van 'n nuwer geslag, om vir die eerste keer in só 'n bloemlesing opgeneem te word? Ek ...Koning voor een dag
2008-11-03 Koning voor een dag (roman)Jan van AkenAmsterdam: Querido, 2008ISBN: 978 90 214 3415 5Prijs: € 18,95272 pagina'sVan de Ionische dichter Hipponax is weinig bekend. Hij wordt 'de vader van de parodie' genoemd, maar verder spreken de ...E-briewe oor Franse briewe: Izak de Vries gesels met Marita van der Vyver
2008-09-24 Franse briewe: Pos uit Provence Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg-Uitgewers ISBN: 9780624046677 Prys: R 150.00 Formaat: Sagteband, 224 pp Klik hier en koop Franse briewe: Pos uit Provence nou by Kalahari.net Dis ’n ...Valse vriende – die gevaarlike avontuur van vertaal uit Nederlands
2008-07-16 Sedert menseheugenis – dit wil sê vandat ek kon lees – het daar in my ouerhuis ’n geraamde spreuk gehang. Op swart satyn in goud geborduur het daar gestaan: “Gezelligheid kent geen tijd.” Dit was ’n geskenk uit ...S.V. Petersen se tydskrifverhale
2008-07-11"Hierdie tekste bied uitsonderlike insig tot die plattelandse en stedelike kultuur van die sogenaamde “nieblanke” gedurende die 1940’s."
Die gruishoop vol misgekykte diamante: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo
2008-07-09 "Die letterkunde is soos ’n gruishoop wat ’n mens oor en oor moet sif om die misgekykte diamante te vind. Die patroon waarin dié vondste dan in ’n tematiese bloemlesing gerangskik word, gee daaraan ’n uitsonderlike flonkering."There are more questions than answers: Joan Hambidge in gesprek met Madri Victor oor Palindroom
2008-06-05 Die woord palindroom verwys na ’n woord of sin wat dieselfde van voor of agter gelees kan word. Die leser dink dadelik dat mens hier te doen het met twee boeke, Palindroom en Koesnaatjies vir die proe, wat so van agter na voor en van voor na ...Joan Hambidge ondervra Jeanne Goosen
2008-06-02 "Skryf laat my beter voel. Vir my is dit iets soos om sekere gevoelswaarhede bokant die intellektuele analise te stel, maar sonder om die rede te verwerp."Joan Hambidge praat met Louis Esterhuizen oor skrywersverhoudings, spontaneïteit en skaak
2008-05-27Ons is tydgenote doer uit die tagtigerjare. Ek, jy, Johann de Lange, Theunis Engelbrecht, Lucas Malan, Daniel Hugo, Johann Lodewyk Marais, onder andere, het so om en by dieselfde tyd op die toneel verskyn. Hoe onthou jy ons debute?
Joan Hambidge in gesprek met Marlise Joubert oor haar jongste bundel Passies en Passasies
2008-05-21Jy het in 1971 gedebuteer met ‘n Boot in die woestyn en jou jongste bundel, Passies en Passasies, ‘n lywige bundel van 128 bladsye, het verlede jaar verskyn.
Op my duimnael
Van die redakteur: 15.05.08
2008-05-15
Die Durbanse advokaat Chris Marnewick se Shepherds and butchers (Umuzi).
Blogs-miniseminaar
2008-05-15 Op LitNet se Facebook-groep het Etienne van Heerden besoekers uitgenooi om kommentaar te lewer oor ? blogsplatform op LitNet: As redakteur van LitNet wonder ek of die LitNet-gemeenskap blogs op LitNet verantwoordelik gaan hanteer, of gaan ons ...Wat is navorsing en hoekom bestaan daar soveel teenstrydige opmerkings hieroor?
2008-05-08Nou onlangs merk die Afrikaanse skrywer, en my kollega, Etienne van Heerden, teenoor my op dat kreatiewe skrywers navorsing skép.
Joan Hambidge in gesprek met TT Cloete oor sy jongste bundel Heilige Nuuskierigheid
2008-05-06"Ek haal gedigte uit alles vandaan, uit die musiek, die skilderkuns, die beeldhoukuns."
