Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Machu Picchu en die argeologie van lees
2007-10-17Die leesproses word vir my toenemend ’n magiese, huiwerende proses met die onderskrywing van “sluimerende betekenisse”, om NP van Wyk Louw aan te pas. Dit is algemeen bekend dat Sigmund Freud uitermate belang gestel het in ...
Om uit die dop te klim
2007-10-12 Ek het Bernard Odendaal se opmerking oor George Weideman se integriteit raakgelees op die ruimte oor die Versindaba,[1] en het ook gewonder. Anders as Joan Hambidge[2] het ek egter nie die moeite gedoen (of die integriteit gehad) om hom daaroor te ...Die Afrikaanse ons
2007-09-12 Ek is nie meer seker nie, kan nie meer onthou waaroor die oumense meer kla nie. Ek voel 'n bietjie soos die middelkind in 'n familie waar die ouers te hardkoppig is om te skei- sommige mense hou van vasklou. Moet my asseblief nie verkeerd verstaan ...''Realiteit is dikwels obskuur'' – Jeanne Goosen oor haar jongste digbundel
2007-08-29 "Humor is maar deel van‘n ou se survival kit. Dit maak feitlik alles draagliker. Ironieë kom na‘n mens aangestap. Wanhoop wat feller as die lied van liefde word, is iets wat ek meen, die meeste mense soms ervaar."Sneeu en die vensterlose lokaal: oor taal en die opvoedkunde
2007-08-21 1. Inleiding - ek dink dit sal van ryker nut wees om verby die skisofreniese politieke en historiese "gemeenskapsafbakenings" te kom (as voorvereiste en merker van samewerking) en liewer die klem te lê op 'n beweging van ...'n Sin vir die dramatiese: Naomi Bruwer gesels met Emile Joubert oor Kouefront
2007-07-03 Die Kaapse storms het altyd ’n sin vir die dramatiese aangewakker.Hibriditeit, of die baster in ons
2000
2007-06-13
We should define more clearly the trajectory and the territory of the métis, the baster, the bastard, the hybrid, the creole – Breyten Breytenbach Van die ou Grieke van Athene was daar gesê dat hulle so ’n grootse ...
Some of the challenges for Africa and countries of the South
2007-05-30Friday 25th May was Africa Day. On this day every year we celebrate the birth of the Organisation of African Unity (OAU) on 25th May 1963. This article is an edited version of a lecture that I delivered at the Institute for Social Sciences in ...
A Balancing Act
2007-05-15 Years ago, I was working as an underling to Charles Fryer, for years a formidable fiction publisher in the Afrikaans book industry. The last book he edited was the original Afrikaans edition of Islands by Dan Sleigh, which was later translated ...ABSA Ketting: Ronelda Kamfer gesels met Antjie Krog
2007-05-15 Jy is een van die belangrikste digters in Suid-Afrika. Hoe dink jy het die digkuns verander sedert jou debuut, Dogter van Jefta, in 1970? Die digkuns het op verskeievlakke geweldig verander: in die sestiger- en sewentigerjare is 'n ...Oom Bey
2007-05-09Donderdag, 10 Mei, sou dr Beyers Naudé 91 jaar oud gewees het. Sy afsterwe in die ouderdom van 89 jaar op 7 September 2004 het ’n einde gebring aan ’n merkwaardige lewe en ’n groot gaping gelaat vir sy besonderse ...
Die hede vra 'n gebalanseerde uitkyk op die verlede
2007-05-09 Max du Preez het dit weer gedoen. Sy artikel in Die Burger[1], waarin hy Dan Roodt se anekdotiese statistiek dat 35 persent van alle Boerevroue in konsentrasiekampe gedurende die Suid-Afrikaanse Oorlog verkrag is, in twyfel trek, het ’n ...Loammi Wolf oor bronne van die Boereoorlogverkragtings en ''boere consciousness''
2007-05-04 Ek het ernstig en lank daaroor nagedink of ek hoegenaamd gaan reageer op Mien van Rooyen se bitsige aanval en die verdraaiing van ’n ironiese opmerking in my De la Rey-artikel. Dis moontlik dat dit mense kan veronseker of ’n ...On Freedom Day we celebrate ... and also remember the place of suffering we come from ...
2007-05-03My friend Franz Marx told me the following story out of a bygone time in the history of our country. A time when, for a short while, the Republic of Lydenburg existed. This Republic was no more than a small town founded by the trekker leader Louis ...
Kleinboet is nou gatvol
2007-04-26 Ek is ’n Suid-Afrikaner en werk tans op ’n skip in die Karibiese See. Ek werk al vir ’n paar jaar in die buiteland, maar spandeer etlike maande per jaar in Suid-Afrika en beplan om in die nabye toekoms weer permanent huis toe ...“Go hang!” or gang ho?
2007-04-26I am not one of those who think that bashing President Robert Mugabe is the way to show how "progressive" you are. Fortunately I am just old enough to remember the excitement and pride so many of us felt when the freedom fighter Robert ...
