Die bekendstelling van The Afrikaans of the Cape Muslims: Afrikaans at the Cape from 1815 to 1915 – A Sociolinguistic Study deur Achmat Davids (1939-1998) (reds Hein Willemse en Suleman E Dangor, uitgegee deur Protea Boekhuis, 2010) het op Vrydag 1 Julie by Timbuktu Books, Claremont plaasgevind. Die boek is ’n geredigeerde weergawe van Davids se MA-verhandeling (Universiteit van Natal, 1991).
Gasspreker: Muhammed Haron (Universiteit van Botswana)
Kariema Davids (weduwee van Achmat Davids) en Izak de Vries
Hein Willemse (Universiteit van Pretoria)
The Afrikaans of the Cape Muslims deur Achmat Davids (Protea Boekhuis) (reds Hein Willemse en Suleman E Dangor)
Suleman E Dangor, Hoosain Ebraham, Ganief Abrahams
Saliegh Salaam (eienaar van Timbuktu Books) Foto: Igshaan Majiet
Saliegh Salaam (eienaar van Timbuktu Books), Latiefa Davids, Janap Solomons (een van Achmat Davids se pleegkinders), Shahim Davids
Gasspreker: Muhammed Haron (Universiteit van Botswana)
Foto's: Menán van Heerden
Kommentaar
Wonderlik!