Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Koos Bekker: Best SA Entrepreneur for 2006
2006-11-21 Koos Bekker, chief executive of Naspers, delivered this speech on acceptance of the South African Ernst & Young and Rand Merchant Bank Best Entrepreneur for 2006 award on November 15 at Summer Place in Johannesburg. Ladies and gentlemen, ...Musiek en intellek
2006-11-15Spruitdrift – ja, ek ken hom, ken hom goed. Moenie mossels daarin opkook nie – dit vreet die skulpe weg en verniel dan die vlees. Spruitdrift – die wyn wat die waarheid terugplaas in die opmerking “Alkohol het hare om.” ...
ABSA Chain: Alexander Strachan in gesprek met Rachelle Greeff
2006-11-07 Is die honde-opgewondenheid nog in jou stem? Meer blaf, meer byt, meer teef, skerper slagtande, maar ja, Zander, soms tog nog. En nou praat ek van my praatstem en nie my skryfstem nie, hoewel mens maar doof is vir jou eie beide....''Is PW dan nou in die hel?''
2006-11-03 Drie-uur Woensdagoggend maak my vrou, Ingrid, my wakker (sy het op die bank voor die TV aan die slaap geraak). "PW is dood," sê sy. Ek staan vyfuur op om die nuus oor die radio te luister. Hoe sal die mense reageer? wonder ek. PW ...Revisiting identities/positionalities in a changing South African socio- and geopolitical climate
2006-11-01 This paper was delivered atthe Race and Identity Seminar held at the University of Cape Town, African Studies Gallery 02 September 2006 Good morning, Ladies and Gentlemen. Before we start off with our programme I ...VersKliniek: Joan Hambidge
2006-10-10
Elke gedig skep sy eie verwagtings, maar nuutsegging, ’n onverwagse blik op sake en dubbelsegging maak van ’n gedig iets besonders.
Om dubbel-gemarginaliseer te wees
2006-10-04 Om gay/lesbies te wees, maak jou deel van 'n marginale groep, 'n subkultuur, 'n onsiende bestaan, 'n stereotiep. Van kleins af leer jy hoe dit is om anders te wees. Jy weet wat Van Wyk Louw bedoel het toe hy geskryf het van pyn wat oop en buite ...O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer!
2006-09-20"Aan wie is ons gedienstig as ons dink dat Engels die 'oplossing' is?" Joan Hambidge lees Hermann Giliomee en Lawrence Schlemmer se boek 'n Vaste plek vir Afrikaans, 2006.
ABSA Ketting: Johann Lodewyk Marais gesels met Alexander Strachan
2006-09-09 1.Jy bly nou die afgelope twee jaar permanent in Milnerstraat op Harrismith. Hoe het dit gekom dat jy jou daar gaan vestig het? Ek en my broer Johannes het dit drie jaar gelede reggekry om my oupa se familieplaas terug te koop. Op daardie ...ABSA Ketting: Jaco Botha gesels met Ingrid Winterbach
2006-09-08 Waar is jy nou en wat doen jy? Ek is hier in Durban, besig met die voltooiing van 'n roman. Hoewel dit na die finale fase klink, sal ek nog minstens ses maande hiermee besig wees. Ten minste het die boek reeds 'n begin, 'n middel en 'n ...ABSA Ketting: Ingrid Winterbach gesels met Eben Venter
2006-09-08 Waarmee is jy op die oomblik besig? Ek is die afgelope jaar en 'n half besig aan 'n nuwe roman. Dis 'n taai ene dié om uit te kry en by tye is die implikasies so donker dat ek voel of ek selfs daarvan wil ondergaan. Ek is ...As jy die klok hoor lui en wonder waar die bel hang …
2006-09-08 Ek moes ‘n hoogs suksesvolle loopbaan as musiekresensent inboet. Daar was een kleinigheidjie wat in die pad van my roem gestaan het: die feit dat ek aan ‘n rare sindroom ly. Op laerskool is ek as “toondoof” gediagnoseer. Dit was nadat ons die ...Isizukulwana sanamhla …
2006-09-07Isizukulwana sanamhla endiyinxalenye yaso asilahlekanga, lilizwe elilahlekileyo.
Masithathe ibali lam njengomzekelo. Ndingumzekelo ophilayo wenzalelwane yoMzantsi Afrika omtsha. Ndineminyaka engama-24, ndimnyama kwaye ndilibhinqa. Ndikhulele ...
Günter Grass se SS-onthulling
2006-09-05 Saterdagoggend, met die geur van die eerste môrekoffie dralend in my neus, bars die bom van Günter Grass se onthulling op die voorblad van die Frankfurter Allgemeine Zeitung (FAZ): Hy was as 17-jarige in 1944 vir enkele maande lid van ...Teletubbies en die likkewaanbrein
2006-08-17 Op SêNet, daardie gladde virtuele seepkis, is daar onlangs na die Teletubbies verwys. Ene Zippy vertel dat haar Londense woonstelmaat, ‘n mal Kanadese raver, gereeld uitgeroep het: “Teletubbies is pure acid, man!” Tele bye ...ABSA Ketting: Deon Meyer se vrae aan Chanette Paul-Hughes
2006-07-30 Jy het al bewys dat dit moontlik is om 'n broodwinnersbestaan te maak uit die Afrikaanse boek. Wat is jou geheim? Ek móés! Wanneer die nood druk en jy jou eie potjie moet leer krap op middeljarige ouderdom, kom jy agter dat nood nie net leer bid nie, maar ook ...ABSA Chain: Athol Fugard in conversation with André P Brink
2006-07-28Dear André Rather silly for two old veterans like us to be relating to each other from the ends of a silly little “chain”, but here goes. As someone who has admired you over the years both as a man and an artist I would like to ...
