Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
Teksredaksie is 'n belegging in die toekoms van Afrikaans
2011-04-07 Wannie Carstens het ’n gesegde dat “Afrikaans is nie vir sissies nie”. Wel, ek kan byvoeg: teksredaksie ook nie. Oor jare heen moes opleiers van tekspraktisyns, maar ook tekspraktisyns wat in Afrikaans wou werk, staatmaak op hulle eie aantekeninge ...Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff: Pa's se betrokkenheid by hulle seuns
2011-03-29 Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff oor hulle artikel “Persepsies van hoe pa’s by hul seuns betrokke behoort te wees” in LitNet Akademies. Julle navorsing vul beslis ’n ...YouTube-onderhoud: Hendrik Geyer gesels oor LitNet Akademies
2011-03-25 Hendrik Geyer, 'n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan en navorsing, die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling. In Deel 1 beantwoord Hendrik Geyer die vrae: ...Margaret Bakkes
2011-03-24"Margaret is een van die min ouer skrywers wat gesag en bewondering by jong lesers afdwing, en generasies van bewonderaars daag op by geleenthede waar sy praat of waar daar oor haar werk gepraat word."
Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Paul Blom reageer
2011-03-23 Paul Blomreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A Senekal. ...Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Martjie Bosman reageer
2011-03-23 Martjie Bosmanreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A ...Hoe vier ons Jeugdag? Watter boodskap gee ons aan die jeug?
2011-03-22Ons het so pas Menseregtedag gevier en dis binnekort weer tyd om Jeugdag te vier. Maar die jeug het steeds geen basiese menseregte nie en Jeugdag is vandag een van die mees verdelende dae op ons kalender.
Wat is goeie wetenskap? Braam Roux en Fanie de Beer reageer
2011-03-17 Braam Roux en Fanie de Beer reageer op Wieland Gevers/Susan Veldsman en Melodie Nöthling Slabbert se reaksies op hulle artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se ...Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Hans Ester reageer
2011-03-15 Hans Ester reageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. Die funksie ...Jaap Mossie en die drinkebroers
2011-03-10 Toe ek ’n kind was, het ek alles gelees wat stilstaan. Elke geskrewe woord het my diep beïndruk, selfs die waarskuwing op blikkies lugverfrisser: Inhoud onder druk, moenie prik of verbrand nie, ensovoorts. Ek het elke ...Ek is (ook) 'n Afrikaan: Is Suid-Afrika 'n tuiste vir almal?
2011-03-09 Die onlangse debat oor rassisme na aanleiding van Annelie Botes se gewraakte woorde, “Ek hou nie van swart mense nie”, asook Jimmy Manyi se rassistiese opmerking dat daar ’n oorkonsentrasie van bruin mense in die Wes-Kaap is, het ...Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Hennie van Coller reageer
2011-03-08 Hennie van Coller reageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. My gevraagde ...Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Philip John reageer
2011-03-08 Philip Johnreageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. Die ...Die minagting vir die boekeblad by Media24
2011-03-01 Natuurlik sal daar goeie en mooi verduidelikings wees dat hierdie eintlik ’n verbetering is. Maar die punt is dat hierdie saak eintlik nou al ’n baie lang aanloop het. Destyds, toe Peet Kruger weg is by Beeld om na al die koerante ...YouTube-onderhoud: Jannie Hofmeyr gesels oor LitNet Akademies
2011-02-24 Jannie Hofmeyr, ’n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan, sy liefde vir Afrikaans en die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling . In Deel 1 beantwoord ...Wat is goeie wetenskap? Danie Strauss reageer
2011-02-17 Danie Strauss reageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en Braam Roux. Ek het met belangstelling en ...Woordfees-onderhoud: Cari Coetzee gesels met digter Andries Samuel
2011-02-17 Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...Woordfees-onderhoud: Energie is in die gene - Joan Hambidge in gesprek met Bibi Slippers
2011-02-16Ek staan telkens verbaas oor hoe verskriklik baie jy gedoen kry – jy publiseer, doseer, resenseer...
Om afgegooi te word
2011-02-16 My eerste liefde was ’n probleemperd. Sy vaar en moer was skouperde, maar iets het skeefgeloop by sy geboorte. Tellstar het ’n paar skroewe los gehad. As hy ’n kar was, sou ’n mens sê daar was ’n klopgeluid in die ...Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers
2011-02-16"Om langsamerhand in jouself tuis te kom is my diepste begeerte." Tom Gouws is op 25 Julie oorlede. Lees ’n onderhoud met Bibi Slippers uit LitNet se argief.
