Menings
LitNet se ruimte vir onderhoude, essays, seminare en rubrieke wat toonaangewende menings uitspreek.
LitNet's space for interviews, essays, seminars and columns that express groundbreaking opinions.
YouTube-onderhoud: Carl Rohwer
2011-08-23 Carl Rohwer is die skrywer van die Natuurwetenskappe-artikel “Naasbeste benadering met gladstrykers” in LitNet Akademies.Poësie oor Patrick Petersen
2011-08-22 Digters tel hul penne op en skryf oor Patrick Petersen, die man wat ander digters vlerke probeer gee en bemagtig het. Lees hier meer oor die gedenkdiens in sy ere en ook sy biografie. Vanjaar sou Patrick sy sestigste verjaarsdag gevier het. ...NMMU Honneurs in Afrikaans & Nederlands (2012)
2011-08-18 Honneurs in Afrikaans & Nederlands (2012) NMMU Is jy ’n ’n surfer met ’n liefde en ’n belangstelling in die Afrikaanse taal-en letterkunde of net iemand wat hou van lees en oor boeke dink terwyl jy ...LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Hendrik Hofmeyr lewer kommentaar
2011-08-17 Hendrik Hofmeyr reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. In die eerste plek wil ek graag my ...LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Hendrik Hofmeyr lewer kommentaar
2011-08-17 Hendrik Hofmeyr reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. In die eerste plek wil ek graag my ...LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Heilna du Plooy lewer kommentaar
2011-08-17 Heilna du Plooy reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. Die onvermydelike bestanddeel ...LitNet Akademies: Tematiese fisionomie en die waardering van kuns - Heilna du Plooy lewer kommentaar
2011-08-17 Heilna du Plooy reageer op die artikel “Tematiese fisionomie skep toegang tot drie uiteenlopende 20ste-eeuse komposisies” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bertha Spies. Die onvermydelike bestanddeel ...LitNet Akademies: Maritha Snyman gesels oor die plek van middelmoot-literatuur in die literêre sisteem
2011-08-10 Maritha Snyman reageer op die artikel “Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Hennie van Coller. Van Coller se artikel bespreek in genuanseerde ...LitNet Akademies: Maritha Snyman gesels oor die plek van middelmoot-literatuur in die literêre sisteem
2011-08-10 Maritha Snyman reageer op die artikel “Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Hennie van Coller. Van Coller se artikel bespreek in genuanseerde ...LitNet Akademies: Phil van Schalkwyk gesels oor die plek van middelmoot-literatuur in die literêre sisteem
2011-08-10 Phil van Schalkwyk reageer op die artikel “Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Hennie van Coller. In die debat oor “hoë” en ...LitNet Akademies: Phil van Schalkwyk gesels oor die plek van middelmoot-literatuur in die literêre sisteem
2011-08-10 Phil van Schalkwyk reageer op die artikel “Literatuur in die marge: Die plek van die middelmoot-literatuur” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Hennie van Coller. In die debat oor “hoë” en ...Bekendstelling: Die LitNet Akademies-resensie-essay
2011-08-09 In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.Bekendstelling: Die LitNet Akademies-resensie-essay
2011-08-09 In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.Jaco Barnard-Naudé: Paul Cilliers was 'n legende
2011-08-04Wat beteken dit om iemand te bewonder? Om na iemand op te sien, soos mens sê? Soos die woord self sê, het dit iets met wonder, wondere en wonder-likheid te doen. Ek het Paul Cilliers nie goed geken nie. Maar ek het hom bewonder. My ...
