Drie gunstelingspreuke

  • 0


 

  • Veel beloven, weinig geven
    doet de gek in vreugde leven
    – (Ongelukkig kon ek nie die skrywer opspoor nie.)

  • Die behaagsieke se spieël is
    die ware poephol van die duiwel.
    – (Hierdie kom voor in Breyten se “Boklied”, maar is tussen aanhalingstekens, dus vermoed ek dit is ’n vertaling. Weer eens, geen sukses met die oorsprong nie.)

  • To have ruined oneself over poetry is an honour.
    – (Gesê deur ’n karakter, Lord Henry, in Oscar Wilde se The Picture of Dorian Gray.)

     

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top