Backseat braaier
2016-03-17"Eers lees ek dat dit ongeveer 25 000 tot 50 000 liter water verg om 0,5 kg vleis te produseer ..."
Livid
2014-04-01"In Camden they brought
flowers, fags, and vodka with
a pomegranate blend
like a bludy munkey"
Desember hang
2014-01-28"Desember hang
onthoofde langneuse
soos pienk harlekyne
met gekorste kele
aan die lekkerbreek"
Magoebaskloof
2014-01-21 "Ons spring soos mos verby weerhaakranke.Verby water en klip se aloue klank. Verby
enige vaste voet tot die allerhoogste orde klouter ons."
Die dag toe die geroes
2013-08-15"die dag toe die geroes
die kosmos se keelgat
verstop het was daar groot
angs in die hemel want Mandela
was ’n instrumentbaba"
Test match (Some sessions)
2013-07-31"Leave the referral
Bowler’s got him plumb within a plum
Watchman to the stumps"
Elamshal
2013-06-11 “Ek hoop nie ons word ’n statistiek nie,” skerts Swarie terwyl hy die hoë hek oopbeur. Ek gryns onseker. So volg ons goedsmoeds die spoor van ’n vreemde voertuig op die reënpatroon van ’n grondpad tot die plaashuis.Luipaardsvlei-stortingsterrein
2013-04-30In ’n stortingsterrein bedel een man van ’n ander ’n sigaret. Maar is die digter in dié gedig dalk ook die bedelaar wat smeek om die ontvangs van 'n gedig?
For the sake of repeating a story
2013-04-02A traveller, a receptionist, her husband, a boy the traveller dreamt of, and the receptionist again. Adriaan Coetzee retells a story.
Main Reef
2013-02-05 "Toe hy by die verkeer aansluitin iemand se veilige volgafstand
het hy dalk aan die kranksinnige gedink
by ’n hospitaal langs Main Reef ..."
Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Adriaan Coetzee
2012-11-21 Adriaan Coetzee skryf haikoes vir ons kompetisie.laat i indruk
2012-10-10 Hoe laat jy jou merk in die vreeslike daaglikse geraas? Adriaan Coetzee het 'n digterlike voorstel. En voorstelling.Gou sal ek geskiedenis wees
2012-09-11 Andriaan Coetzee vertaal Mike Alfred se “Soon I’ll Be History” uit New Coin 32

