-
Langdradig op die preekstoel, kort van draad daar onder. Volksmond
-
Moenie jou agterkant vir iemand draai nie, netnou dink hy jy lyk rondom so. Waarskynlik CJ Langenhoven
-
Die ware emosie kom uit die waarheid self, die gemaakte emosie word daaroor uitgegiet. BB Keet, 1951
|