Gebed, opgedra aan Karel Schoeman
2017-05-12"vou my dan toe met U lappieskombers
die groot een met die baie blokkies"
Die oorgang
2014-01-21"Hulle het geweet die dag sou aanbreek
wanneer die krom paaie se slingers
al korter raak, toe die wysvinger
bewend die onseker pad aandui
die strate onrustig begin asemhaal
die waarheid kaalkop opduik"