Madiba se oë

  • 0

Sy oë het die dieptes ingestaar
die boodskap van gister gedra
die voetstappe van môre gewaar
vir die toekoms wysheid gevra.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top