Drie gunstelingspreuke

  • 0


 

  • Langenhoven-spreuke:
    • Bly spaarsaam sodat jy die vermoë kan behou om
      vrygewig te wees.
    • Soek die skaduwee van jou somervoorspoed en die
      son van jou winterleed.                              
    • Ons verstandelike meerderes is almal mal.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top