Soos genoem, geslag regstel-aksie, Santa Klaus is ’n “she-male” met ’n helse baard en boep, ’n tipiese SA 4x4 met ’n karavaan. Dan, die “ewige waarheid” van jy mag nie begeer of egbreek nie. Tog het ’n heilige spook sy eie derde deel van ’n gesplete persoonlikheid by Josef se vrou, Maria, gemaak? Ek hou verby “let's prey” op onskuldige mense bemarking in winkels, van oordrewe vreet, koop en suip. Vir my is dit ’n tydperk van hanteer oordaad, moord, geweld en dronkenskap in SA. Werklik ’n geloof met kannibalistiese inslag en ’n drang van selfvernietiging. Een van fatalisme, met geen grys area. Hemel of hel, as jy opstaan as ’n zombie, kan jy nie uit hel wegloop nie, na ’n aparte hemel volgens etnisiteit of geloof nie?
Hans Richardt

