Jan Rap, pêrels voor die swyne

  • 0

Jan, jy werp pêrels voor die swyne deur met sekere persone hier te redeneer, of probeer redeneer. Hulle raak onsin kwyt, verstaan self nie wat hulle laas geskryf het nie en het gee idee van debatvoering nie. Ons weet bv Williams is ’n volslae idioot en daardie ander kêrel is nie veel beter nie.

Groete,

Welmenende

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top