YouTube-onderhoud: Rianne van Vuuren

  • 0

Toekomsstudies is relatief jonk – dis nie voorspellings nie, maar daar word na die toekoms gekyk met moontlike alternatiewe van wat kán. Toekomsstudies is ’n praktiese instrument om iets te beheer wat ons nog gedeeltelik kan bepaal. Rianne van Vuuren gesels oor toekomsstudie as ’n instrument vir toekomsbepaling na aanleiding van sy artikel in LitNet Akademies.

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top