Maya, jy's nie bevry nie!

  • 0

Jy is nie bevry nie, tot jy Afrika Burn op Ceres-pad, so 70km vanaf Calvinia in April bygewoon het nie. Daar is werklike hippies nog in SA, wat nie voor toilette rondhang of glo aan “why drink and drive, if you can smoke and fly” nie. Dus, tyd om die T-hemp te verdien pop. Sien jou in Karoo, in 2012.

Hans Richardt

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top