| Kabous Verwoed | |
|---|---|
|
My gunsteling van David is ... |
|
| ... sonder enige twyfel sy song “Botteltjie blou”. Ongelooflik! | |
|
My boodskap aan David is ... |
|
|
|
David Kramer is ’n yster, ’n legende en een van ons taaltjie se heel grootste seuns. En hy't nice skoene. |
![]() |




