Avatar

Kabous Verwoed


Kabous Verwoed oor David Kramer

Kabous Verwoed 2011-11-23 David Kramer is ’n yster, ’n legende en een van ons taaltjie se heel grootste seuns. En hy't nice skoene.

Eckard Potgieter - Bulletproof boererock-pionier: Kronologie van ’n legende

Kabous Verwoed 2010-08-04 In hierdie tyd van blinkende en dansende sangers en bactrack-benewelde brannas-drinkers by kunsfeeste se gratis tente word mens selde deur regte legendes gekonfronteer. Ek het so vyf jaar gelede aan ’n gedigte-aand by Steak ’n Ale in ...

Deon Opperman en Eden, who Else?

Kabous Verwoed, LitNet 2008-04-18 En hier sit ek op my nugter maag en loer oor my koppie koffie na LitNet se briewe. Sal ek mos amper die pragtige Jackie vol in die gesig met 'n mond koffie spoeg toe ek sien 'n opportunistiese snuiter soos Sean Else (en sy verwaande Opperman-vriend) ...
Top