Jaco Fouché oor David Kramer

  • 0
Jaco Fouché

My gunsteling van David is ... 

... die liedjie “Skipskop”.

My boodskap aan David is ...

Dis nou een mens wat met enigiemand sal gesels, by almal blykbaar ewe gemaklik is en ’n bydrae lewer wat tot ’n wye gehoor spreek.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top