| Kerneels Breytenbach | |
|---|---|
|
My gunsteling van David is ... |
|
| ... normaalweg "Skipskop", maar op die oomblik sukkel ek om "Die Verlosser" uit my gedagtes te kry | |
|
My boodskap aan David is ... |
|
|
|
Die klong mag van Chavonnes wees, maar sy hart kom van anderkant die hekke van Paradise. |
![]() |




