Kommentaar

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om vraestelle uit te werk as mens vir die eksamen voorberei. Dan kan jy die beste moontlike punte behaal. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in

Graad 4: Wiskundetoets en memo – breuke, derde kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens g

Graad 7, Wiskunde: Meetkunde – reguitlyne, konstruksies, transformasies

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied nie klasse aan nie, maar ons het wel video's beskikbaar: https://www.youtube.com/playlist?list=PLbaZLNUPyTXy7Mc9WgsqAWJqQw9y5VCUo. LitNet bied ook heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons l

Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2026-08-17 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat gratis vraestelle met hulle meegaande memoranda. Ons lys van vraestelle is in 'n indeks beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Hier is die vraestelle ingedeel volgens g

PenAfrican: Nolan’s Odyssey and the Xhosa tradition

Annie Gagiano 2026-08-15 A wonderful and timely piece. Thank you, Mputhumi!

Pasverskyn: Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen

Hans Verbeek 2026-08-15 Ek is nie Afrikaans nie. Ek woon in Holland en ek is baie geïnteresserd in SA. Die reden is dat ek is in die past baie malen in SA gewees om familie te besoek. Helaas is veel van die familie dood, maar zo gaan het in die leven. Excuses vir my Afrikaans,

Van mens tot masjien: Wikipedia en die voortbestaan van betroubare kennis

Bernhard Scheffler 2026-08-15 Wikipedia is reeds baie jare lank my beste inligtingsbron oor talle aangeleenthede. Dis waarom ek dit gereeld finansieel ondersteun uit my beskeie bronne as lank-reeds afgetredene.

Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma: ’n resensie

Santie Wolvaardt 2026-08-14 Geagte span, Ek wil graag die boek: Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma die Afrikaanse vertaling aanskaf Waar is die boek beskikbaar? Vriendelike groete. Santie

Moontlike nut van ChatGPT-4o tydens juweliersontwerp, faktore wat die gebruik daarvan kan dryf en riglyne vir verantwoordelike gebruik in hoëronderwysateljees

Elbie Henning 2026-08-14 Wat 'n besondere artikel. Alhoewel die objek juweliersontwerp is, is daar beduidenis vir ontwerp in die algemeen?

Geskep vir meer: ’n onderhoud met Johan Botha

Cornelius Henn 2026-08-14 Beste Johan, Jou perspektief was die vonk wat alles weer laat vlam het. Sedert jou brief “Ons raak nie verlore in een groot oomblik nie, maar in baie klein stiltes” (6 Mei 2026) het jou woorde by my gebly. Jy vat raak. Baie dankie vir jou

US se nuwe taalbeleid: Meertalige toekoms of die verdere verengelsing van Stellenbosch?

Chris Heymans 2026-08-14 Vanuit 'n praktiese oogpunt sou ek dink al drie tale het 'n billike argument. Vir die universiteit se internasionale status kan dit egter ten minste nie sonder Engels gaan nie. Al drie tale verteenwoordig ook die historiese basis van die Wes-Kaap en as de

Tryna du Toit (1910–2005)

Joan van Ellewee 2026-08-13 Tryna du Toit se "Nuwe dokter" en Ena Murry se "Groen koring" het my op so om en by 11-jarige ouderdom aan Afrikaanse boeke bekengestel. Ek is nou 72 en koop nog elke maand sowat R3000 se Afrikaanse boeke. En lees en lees en lees. Heerlik. Maar ek koop d

Whose line is it anyway? Kopiereg, oorspronklikheid en outeurskap in die era van kunsmatige intelligensie

Henning 2026-08-13 Ek meen, hoe gemaak? The Artist Persona ("Nina Albrecht"): The name "Nina Albrecht" appears on YouTube Music, auto-generated playlists, and topic releases as the named performer for these tracks. However, there is no real-world artist or musician of th

The trek (Die trek): ’n filmresensie

Cornelius Henn 2026-08-13 Dankie Leon, hierdie is goud!

Die rooiblom van Kepler

Henning 2026-08-13 Verkwikkend! Ek wou so byna-byna ietsie oor onkruiddoder kwytraak, maar dan bederf ek dalk die blom. 🌹🐝🌷

Whose line is it anyway? Kopiereg, oorspronklikheid en outeurskap in die era van kunsmatige intelligensie

Henning 2026-08-13 Ja, Naomi, jy sê baie maklik: Moenie jou eksistensiële angs, drome, woorde en water met die bot deel nie, maar ons gesels tog so lekker en teen die einde sê die masjientjie: “Maar wag, nou is ek eers nuuskierig, Henning …” Ons Afrikaners is go

Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

Cornelius Henn 2026-08-13 Ek sit hier met ’n dubbele koffie en ’n stukkie vars beskuit. Buite is dit stil. Ek het Duvenage se resensie van Max du Preez se Aanstap Boere nou twee keer gelees, en al die kommentaar daaronder. Hy is deurdag. Hy gee Max die ervaring – Soweto,

Graad 7, Wiskunde: Meetkunde – reguitlyne, konstruksies, transformasies

Mouvanna Fensham 2026-08-12 Wiskundeklasse: Graad 4 tot graad 10.

David O Russell se Amsterdam is ’n metafoor vir wat hier in Suid-Afrika aan die gang is

Cornelius Henn 2026-08-11 Beste Izak, ​Dankie vir die resensie. Ek het dit geniet. Jy beskryf Amsterdam as ’n metafoor vir wat in Suid-Afrika aan die gang is, en jy raak die gierigheid, fascisme en magsmisbruik goed aan. ​Die film het my egter ook aan iets anders laat

Elders gesien: Die harde sypaadjie is sy huis én slaapplek.

Hannes Stander 2026-08-11 Baie dankie, Thérèse.

Pater Noster deur ’n ateïs

Delia 2026-08-11 Soek en jy sal vind. Kyk met geestelike oë en God openbaar Hom aan die mens.

Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

Charl-Pierre Naudé 2026-08-10 Dankie vir hierdie boek, Max du Preez. En ook dankie aan Pieter Duvenage vir die soort resensie wat boeke soos hierdie een beloon met die soort nadenke wat die publikasiegebeurtenis daarvan absoluut die moeite werd maak.

Graad 4: Wiskundetoets en memo – breuke, derde kwartaal

Martie 2026-08-10 Ek wil baie graag my kleinseun in Gr. 4 help om breuke te verstaan.

Hen deur Nico Scheepers: ’n filmresensie

Izak de Vries 2026-08-10 Die film gaan by die Woordfees wees, Trisa. https://woordfees.co.za/en/program/hen/

Hen deur Nico Scheepers: ’n filmresensie

Trisa Hugo 2026-08-09 Waar kan ons Hen te siene kry?

’n Leeftyd later deur Marthie Prinsloo-Voigt: ’n resensie

Olivia 2026-08-09 Die boek is 'n geweldige inspirasie. Ek sou graag toestemming kry om dit in Engels te vertaal. Ek het nou al vir Britte daarvan vertel en hulle monde het oopgehang, ek sou dit graag met hulle wil deel.

Elders gesien: Die harde sypaadjie is sy huis én slaapplek.

Therese Fensham 2026-08-09 Diep roerend, Hannes. En so waar.

Nuut by Human & Rousseau: Dagboek van ’n dork 5 deur Rachel Renée Russell

Izak de Vries 2026-08-09 Hester. Kontak enige tak van Bargain Books, hulle sal graag help. Of kontak https://graffitibooks.co.za/ en vra hulle hulp.

Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

Fanie Cloete 2026-08-09 AvSA ondersteuners, insluitend Max du Preez, het dit basies teen hierdie feite wat nou so hewig deur Solidariteit en Afriforum ontken word: https://www.bustingthemyth.com/post/q-has-ernst-roets-ever-compared-farm-murders-to-genocide?fbclid=IwY2xjawTlKAZwZ

Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

Karla Spamer 2026-08-08 Die paaie in die Vrystaat, Noord-kaap, Noordwes, Oos-kaap en Mpumalanga is nie die stadsjapies se probleem nie. Ook nie die vervalle dorpe nie. Mens verwag enige dag ook 'n nasionale ramp weens die situasie met water. Ook dit sal apartheid en Jan van Rieb

Nuut by Human & Rousseau: Dagboek van ’n dork 5 deur Rachel Renée Russell

Hester Nel 2026-08-08 Goeienaand Wil graag meer inligting ivm Dagboek van 'n Dork nr 5 en 3 uitvind. Waar sal ons dit Kan bestel of watter boekwinkels verkoop dit. Dankie Hester Nel

Van Oekraïne tot Iran deur Evert Buurman: Reis is meer as net ontdekking en verkenning

Evert Buurman 2026-08-08 Baie dankie, Maryke. Groot waardering.

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

Pholoho Moeketsi 2026-08-08 Kan julle my help met skoolwerk, want ek is in graad 9 en ek moet ook volgende jaar vakke kies Dankie.

Van Oekraïne tot Iran: ’n onderhoud met Evert Buurman

Evert Buurman 2026-08-08 Baie dankie, Julio! Ek waardeer. Groot groete ook vir jou!

Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

Jan Greyvenstein 2026-08-08 Uitstekende resensie. Geloofwaardigheid word verdien. Joernaliste moet objektief bly. Max notuleer duidelik nie die totale verval na 94 nie. Hy kan nie. Dit pas duidelik nie by sy politieke agenda nie. Wie is Max Fu Preez vandag? Het hy nog waarde? Die bo

Vuurvliegie

Karsten Borngräber 2026-08-07 You always capture the moment in your words, making them last forever.

Vuurvliegie

Salome Borngraber 2026-08-07 Baie dankie.

Van Oekraïne tot Iran: ’n onderhoud met Evert Buurman

Julio Agrella 2026-08-07 Geluk met jou boek, Evert! Maroela groete!

Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

Fanie Cloete 2026-08-07 Dis 'n baie sinvolle resensie wat Pieter Duvenhage hier gedoen het van die Afrikaanse weergawe van Max du Preez se nuutste boek. Sy beoordeling is grootliks geldig, behalwe vir twee sake. Hy meen eerstens 'Du Preez onderskat die omvang van wat ná bevrydi

Om Noordoos-Kaapland se rugbyspoke te bewaar

Julio Agrella 2026-08-07 Dankie vir nog 'n lekker storie, Michael!
Top