Foto: Rouxlyn Botha
Is jy in graad 6 en sê jou ouers vir jou jy moet vanjaar hard werk om ’n plek in ’n goeie hoërskool te kry? Die goeie nuus is dat Rouxlyn Botha se Natuurwetenskappe- en Tegnologie-vraestel groot pret is om te gebruik as jy jou werk wil oefen. Laai dit sommer hierdie week al af. Dis gratis – en daar’s ’n memo ook!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle

Kommentaar
Goeiedag, kan jy asb vir my ook die vraestelle van Natuurwetenskappe en Wiskunde stuur?
Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Skoolwerk, graad 6, dankie.

So dankbaar vir julle.
Dankie, sal beslis gebruik.