Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Hoe laai ek vraestelle af?
Hallo, jy kan op die skakel by die vraestel klik en wag vir die vraestel om oop te maak. Somtyds duur dit 'n oomblik om af te laai. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dit is baie goed om natuurwetenskap te kry.
Opsoek na Opsommings gr 8 Jeugland, Sal Jul kan help
Hallo! Ons bied nie opsommings op LitNet nie, maar wel oefenvraestelle om te help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op een plek gesorteer is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Stuur asseblief Vrastelle en Memorandun. Natuur Wetenskap Graad 8
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en volgens vakgebied. Blaai gerus daardeur en laai gratis af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is op soek na gr8 ekaamen vraestelle antw stelle vir al die bostaande vakke asb ek probeer dit aflaai maar wil nie oopmaak
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. As jy op enige van die skakels klik, sal dit dalk 'n oomblik neem om oop te maak, afhangende van die spoed van die internet of jou rekenaar. Dit is wel alles gratis beskikbaar om van LitNet af af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Die skakels is pas getoets en werk nou weer. Jy kan nog meer vraestelle hier aflaai: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis 'n indeks van al die vraestelle op een plek. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Bostaande skakel na die memorandum (Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum), skakel bloot ook na die vraestel en nie na die memorandum nie - Kan u help asb.
Die skakel is herstel, refresh gerus en die korrekte dokument sal vertoon. Dankie dat jy ons laat weet het! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dankie, Noami - ek het reggekom.
Goeie dag
Ek wil net uitvind op watter kurrikulum die vraestelle gebaseer is.
Ons skool doen IEB
Baie dankie
Goeiedag! Hierdie is KABV-vraestelle, en dit is die soort toetse wat landwyd van toepassing sal wees op graad 8-leerders. Gebruik as voorbeeld en oefenvraestel, want die manier hoe die vrae gevra word, help ook om te help met voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
vraestel kwartaal 3
Hi
Dankie die vraestelle help baie, is daar dalk EBW graad 8 ASB.
Hallo! Goed om te hoor dat die vraestelle help. Hier is die indeks van die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai dit gerus gratis af en gebruik wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. As daar nie vraestelle van al die vakke beskikbaar is nie, probeer ons dit stelselmatig aanvul. Groete, die LitNet-redaksie