Kommentaar

’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)

Johan van der Merwe 2026-09-06 MOSSIE BY DIE VENSTER Stadig dryf my siel vanaand uit ’n koue liggaam uit ek kyk af op stil hande op die kamer sonder geluid dokters fluister by die bed verpleegsters trek die laken toe iemand skryf my laaste uur maar iets in my wil nog roep

’n Ondersoek na Christelike digkuns in Afrikaans na aanleiding van die bloemlesing Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte (2017)

Johan van der Merwe 2026-09-06 HIERDIE REIS My gedigte het nou al sirkels met my geloop, van allerhande lewens paaitjies, soms selfs laf, stuitig tot diep en ver in gister, mense wat my lees sal weet, God was atyd daar. Tog het dit die hele tyd verander tot my laaste bundel of groep g

Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied

Helena Rudolph 2026-09-05 In die artikel word gemeld dat studente op tersiêre vlak Engels magtig genoeg moet kan wees om sinvol te studeer (my bewoording). My vraag sou wees hoe 'n afgestudeerde Afrikaanse student aan 'n eksklusiewe Afrikaanse universiteit in die buiteland sou k

Afwesigheid koop brood

Marquen Carstens 2026-09-05 Dankie.

Verpletter

Martin Labuschagne 2026-09-05 Die pyn van lief hê, al word jou liefde nie beantwoord nie.

Desktop-digter

Martin Labuschagne 2026-09-05 Beautiful woorde! Kort, maar samevatting van die tragedie - en triomf - van skryf.

Map cards for Africa by Ilze Brüggemann: a review

ilze 2026-09-04 A second edition of Map Cards for Africa (with additional information) may be obtained from me.

Afwesigheid koop brood

Charlot Strauss 2026-09-04 Dis so vol emosie, inspirerend, eenvoudig uit die hart uit.

Elders gesien: Johan Degenaar – om die wêreld telkens nuut te ontdek

Cas Vos 2026-09-04 Pieter, met soveel waardering vir jou insigryke en verhelderende artikel oor Johan Degenaar. Sy insigte oor Sokrates, Kant en Heidegger is merkwaardig. Hy het ook vars en nuut oor die metafoor nagedink en geskryf. Sy invloed op die samelewing bly aktueel.

God praat ekstertaal

Annalé Pretorius 2026-09-04 God van wonderwerke. Ons God. God van getrouheid. Dit is ons God. God wat die ongewone maniere gebruik om gebede te verhoor… dit is die Skepper van hemel en aarde. Dié God ken ons en is in ons en ons in Hom.

KI en die uitgewersbedryf: The Good, the Bad and the Ugly

francois verster 2026-09-03 Uiters insiggewende artikel - die beste sover oor hierdie tema!

Gekrok

Amanda Sherrin 2026-09-03 In God se tuin van genade, kan selfs "gekrokte" mense vrug dra.

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

Micky Badenhorst 2026-09-03 Droomdelwers is puik én genotvol. G'n wonder die boek was al 'n voorgeskrewe werk vir graad 11's nie!

Springmielies: Werk sag met ons, liewe leser

Francois Verster 2026-09-02 Treffend. Diep treffend. Soos sommige mense nie kan verstaan hoe diere soos kinders in 'n huis kan leef nie, so is daar baie wat nie ervaar en begryp wat boeke vir 'n huis beteken nie. Maar mense wat nie soos waterhondjies oor die lewe se oppervlak skaats

Verdagte 504 deur Elsabé Welman: ’n lesersindruk

Elsabé Welman 2026-09-02 Dankie van der Spuy!

Verdagte 504 deur Elsabé Welman: ’n lesersindruk

VDS Brink 2026-09-02 Etienne, jy het die weer perfek geskryf. Elsabé verdien dit. Baie dankie!

Dieselfde boog, die regte mikpunt: Oor die verskuiwing van ’n verwysingspunt en dít wat die ontmaskering oorleef

Cornelius Henn 2026-09-02 Margaret, dankie vir die onderskeid tussen verskuiwing en vervanging. Dis die sin wat by my bly. ’n Mens kan van oewer verander en nog steeds self die middelpunt wees - net met ’n beter uitsig. Dieselfde boog, ander landskap, dieselfde versoeking:

Wanneer stilte raas

Edna 2026-09-01 Baie dankie, Henning. Ek waardeer.

God praat ekstertaal

Edna Tolmay 2026-09-01 Pragtig!

Ek stap deur tyd na altyd

Edna Tolmay 2026-09-01 Dit is baie mooi!

Springmielies: Werk sag met ons, liewe leser

CS 2026-09-01 Dankie, Nini! Ewigheidswaarde!

Wenner van die Sandy Schoemanprys: Die fluistertaal van blomme

Edna Tolmay 2026-09-01 Pragtig geskryf! 'n Waardige wenner.

Hoop is ’n kers wat bly brand

Sandra Skinner 2026-09-01 Baie dankie, Nic!

Ek stap deur tyd na altyd

Johan van der Merwe 2026-09-01 Baie dankie, Driekie. Hulle kom so nou en dan deur.

Hoop is ’n kers wat bly brand

Nick Faasen 2026-09-01 Dit is briljant verwoord.

Wat lê opgesluit in nommers? ’n Lesersindruk van Elsabé Welman se Verdagte 504

Elsabé Welman 2026-08-31 Baie dankie aan LitNet vir die plasing, ook aan Ronnie, vir die resensie!

Verdagte 504 deur Elsabé Welman: ’n lesersindruk

Elsabé Welman 2026-08-31 Baie dankie, Etienne, en vir jou, Rita

Verdagte 504 deur Elsabé Welman: ’n lesersindruk

Rita Swanepoel 2026-08-31 Uitstekende resensie van 'n boek wat beslis nie neergesit kan word nie.

God praat ekstertaal

Johann van Zyl 2026-08-31 Pragtig en treffend.

Hoop is ’n kers wat bly brand

Sandra Skinner 2026-08-31 Baie dankie, Louis!

Hoop is ’n kers wat bly brand

Louis Matthysen 2026-08-30 Genade, vriendin, jy en jou werk is fantasties.

Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma: ’n resensie

CHRIS SWANEPOEL 2026-08-30 Santie, dankie vir jou belangstelling. E-pos asseblief: swanecf@outlook.com. Jammer dat ek dit nie voorheen opgelet het nie. Chris

Boekevat met Deborah: Binnerym van bloed

Noelene Kotze 2026-08-30 Uitstekende resensie! Baie dankie, Deborah Steinmar.

Koos Roets, ’n onderhoud

Hennelie Smidt Tyldesley 2026-08-30 Hi daar Koos, my pa was Johan vd Post wat jare by die Vaderland as misdaadverslaggewer gewerk het. Hy was ook 'n skopskiet-en-donner-skrywer. Ek het baie verhale van hom wat goeie sepies werd is.

ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers

CMB 2026-08-28 Marietjie Kotzé is 'n baie bekende skrywer wat gereeld in tydskrifte haar stories geplaas het. Sy het 'n hele aantal boeke geskryf. Sy het reeds haar pen neergelê, maar verdien beslis 'n eerbetoning. 'n Wonderlike skrywer.

Hoop is ’n kers wat bly brand

Andriétta Marais 2026-08-28 Ongelooflike beskrywing van die seer en trauma van 'n ma en ouma wat moet sterk bly vir haar kind, man en kosbare kleinkind. Briljante artikel.

’n Gebaretaalwoordeboek

Theo du Plessis 2026-08-28 Baie nuttig.
Top