Kommentaar
St Lucia en die legende van die Kruger-miljoene
David Willers 2026-08-27 Fantasties. Dit was ook my storie, maar net in Jeffrey's.
Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings
Marlies Taljard 2026-08-27 As jy op 'n Word-dokument werk en jy kies Afrikaans as taal (onder links, kies die hele teks) sal die eerste aanhalingsteken na regs wys en wanneer jy die aanhaling sluit, sal dit outomaties na links lê.
Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir blokraaiselliefhebbers
Roelof Berg 2026-08-26 Dag sê. Asseblief, waar in Oos-Londen kan ek die jongste uitgawe van Pansegrouw se Super 2000 Blokraaiselwoordeboek koop?
Op dees aarde: Die kinders van 2100 is reeds gebore
JOHAN COETZEE 2026-08-25 Die boek van Adriana Marais, Out of this world and into the next, is die moeite werd om te lees. Dit is sy wat op pad Mars toe was – maar eerder is. In die boek verduidelik sy die mens se oorlewingsvermoë, waar daar reeds konstruktief gewerk word aan d
Afrikaans en sy druktradisie van toeka tot toekoms: Afrikaans word nie gered deur net oor Afrikaans te praat nie
Mart-Marié Uys 2026-08-25 Hierdie is ’n uitstekende en tydige stuk omdat dit die gesprek oor Afrikaans van nostalgie en simboliek na die veel moeiliker vraag van kulturele infrastruktuur skuif: Wie skep kennis, wie betaal daarvoor, wie bewaar dit, en wie sal môre nog toegang da
Flesh by David Szalay has won the Booker Prize 2025: a book review
Bone Baretto 2026-08-25 A challenging book, very perceptively reviewed. Its pared-down style asks much of the reader, and this reviewer’s angle(s) of entry speaks equally to our own late-capitalist ennui: identity has so little motivational use, when not deployed in the servic
Springmielies: Werk sag met ons, liewe leser
Koos de Wet 2026-08-24 Uitstekend geskryf Nini!! Dit rol na baie kante toe. Mooi.
Wanneer stilte raas
Amanda Sherrin 2026-08-24 Wat ’n emosiebelaaide storie! Lanklaas soveel emosies in een kort fiksie raak gelees. Ontkenning, ontnugtering, verwerping, pyn, gebrokenheid, spyt, selfverwyt, aanvaarding, vrede, stilte, opgewondenheid en aan die einde van die dag, ’n jong man, m
Elders gesien: Bejaard in ’n vreemde wêreld van "portals" en "links"
Hannes Stander 2026-08-24 Hallo Jeanette, baie dankie vir jou gawe woorde. Jy is reg: Tannie Hester is beslis taai en laat haar nie sommer onderkry nie. Sy is ook vinnig aan die leer sedert sy in die (vir haar) vreemde wêreld van rekenaars en moderne tegnologie beland het.
Op dees aarde: Die kinders van 2100 is reeds gebore
Henning 2026-08-24 Iets broei, Elsabé, maar wat? https://youtu.be/7MafLKeecnM?si=gGbjBI882vnf3kga
Moontlike nut van ChatGPT-4o tydens juweliersontwerp, faktore wat die gebruik daarvan kan dryf en riglyne vir verantwoordelike gebruik in hoëronderwysateljees
Christa van Staden 2026-08-24 Ek stem saam, Eric. Dit skep geleenthede vir navorsing in ander kunsvelde.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die afgang van Frankryk en die Weste (1): Immigrasie en die verdiepende Franse identiteitskrisis
David Willers 2026-08-24 A really good article. As someone who spends a lot of time in France I recognise the trajectory of Devecchio’s logic as well as his conclusion. It’s really very sad and there are even overtones here in the UK where I have my lair. I recommend Katja Ho
Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied
Maryna Blomerus 2026-08-24 Dit is insiggewend om te sien hoe maklik hierdie gesprek, soos in dr Swathe se kommentaar hierbo, terugval in die ou tweestryd – Pandor teenoor Afrikaans, die een kant teenoor die ander. Dis presies die valstrik wat ek in die artikel probeer uitwys het:
Springmielies: Werk sag met ons, liewe leser
Henning 2026-08-24 Dié boek (op display!) is gans te bekkig en om uiteindelik op ’n bedkassie bo-op ’n Bybel te eindig, is genoeg om die blaaie uit jou kop te wil trek. Aan jou vriende word jy geken. Tyd om te vergeel, verskilfer en in die niet te verdwyn.
Moontlike nut van ChatGPT-4o tydens juweliersontwerp, faktore wat die gebruik daarvan kan dryf en riglyne vir verantwoordelike gebruik in hoëronderwysateljees
Eric Holmes 2026-08-24 Elbie, baie dankie. Ja, teen die tempo waarteen GenKI ontwikkel, sal dit waarskynlik nie net bestaande ontwerpprosesse ondersteun nie, maar ook nuwe vorme van mens-KI-samewerking laat ontstaan. Die kernbeginsels kan as ’n etiese kompas daarvoor dien.
Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings
margaret cordier -Biermann 2026-08-24 Baie dankie Raed-na-Gael!
Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings
margaret cordier -Biermann 2026-08-24 Dankie Chris – vir die salf en wye glimlag! Sterkte ook met jou nuwe boek, Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial.
JH de Klerk se Sterrekundewoordeboek
Izak de Vries 2026-08-23 Schalk. Stuur asb die e-pos aan, soos vermeld.
Hen deur Nico Scheepers: ’n filmresensie
Christell Scheepers 2026-08-23 Trots op hierdie unieke handewerk van my seun. Sjoe!
Hen deur Nico Scheepers: ’n filmresensie
Christell Scheepers 2026-08-23 Sjoe, het gisteraand HEN gekyk. Wat 'n horribaal-diepe film...geen 'verborge demone' word onaangeraak gelaat nie. 'n Grilfilm wat jou sielsdiep ontsenu. Ek gaan dit WEER moet kyk...as ek die moed kan bymekaarskraap. Ek voel tans totaal ontgogel. Genade!
Moontlike nut van ChatGPT-4o tydens juweliersontwerp, faktore wat die gebruik daarvan kan dryf en riglyne vir verantwoordelike gebruik in hoëronderwysateljees
Christa 2026-08-23 Elbie, baie dankie vir die kommentaar. Ons het die navorsing baie geniet. Ek dink die artikel kan dien as 'n beginpunt vir ander ontwerpvakke, soos byvoorbeeld fotografie. Dit is noodsaaklik dat 'n kenner deel van die span is.
Mikroaggressie in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunswêreld – ’n speelveld vir ongelykhede
Christa Kleynhans 2026-08-23 Baie dankie!
Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings
Raed-na-Gael 2026-08-23 Kostelik! En ek voel my genoop, nie vreeslik nie maar darem, om die literêres terwille te wees. In Character Map se Arial Unicode MS (U+0149) kry jy hom net soos hy moet wees. Select en copy en dan hoef jy net te right click en hy's daar. Indien jy die f
Elders gesien: Bejaard in ’n vreemde wêreld van "portals" en "links"
Jeanette de Klerk-Luttig 2026-08-22 Dankie dat jy vir Tannie Hester gehelp het, Hannes. Sy is dalk taaier met meer veerkragtigheid as baie rekenaargeletterdes. Dit is hartseer en wreed dat sy so behandel word.
Boekresensie: Die dinge van 'n kind deur Marita van der Vyver
Niemand Daniel 2026-08-22 Hierdie is 'n fantastiese, diep storie. Speel in my tyd af. Kan met so baie indentifiseer. Het die boek onlangs by .n tweedehandse boekwinkel gekoop. 22 Aug 2026.
Whose line is it anyway? Kopiereg, oorspronklikheid en outeurskap in die era van kunsmatige intelligensie
Dr PS Swathe 2026-08-22 Ek verstaan nie die hele probleem met KI nie. Uit die aard van die saak is SA wetgewing heeltemal agter met tegnologiese ontwikkeling in die veld van KI. As 'n KI toep in millisekondes kreatief kan wees sonder om kopiereg te skend, wat is die probleem? Di
Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied
Dr PS Swathe 2026-08-22 Ongelukkig is tersiêre akademiese onderrig nie bloot om Afrika tale in 'n databasis vas te lê nie. Daar is BAIE ander faktore wat bymekaar moet kom om goeie onderrig te gee. Dit is wat Akademia beoog. Daar is mos baie universiteite met Engels as voertaa
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die afgang van Frankryk en die Weste (1): Immigrasie en die verdiepende Franse identiteitskrisis
Anna Kemp 2026-08-22 Baie dankie vir hierdie uiters insiggewende bespreking. Ek sien uit na die volgendes.
Projek Panama: Die graf van die biblioteek
Francois Verster 2026-08-21 Uiters kommerwekkend. Ek wonder juis wat van Afikaanse boeke gaan word, aangesien ons getalle kwyn en iemand soos Ton Vosloo in sy outobiografie geskryf het dat ons oor 50 jaar 'n niksseggend klein deeltjie van die landsbevolking gaan uitmaak - hoe gaan A
Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings
Chris Marnewick SC 2026-08-21 Simpatie: Daai verkeerde krul het my ook gevang. 'n Goeie vriendin - en taalkundige - het die manuskrip van my "Die loutering van Manon Viljoen" gelees en my laat weet daardie krul wys regs en moet links krul. Ek het getel: ek moes meer as 800 verander
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die afgang van Frankryk en die Weste (1): Immigrasie en die verdiepende Franse identiteitskrisis
Theresa Papenfus 2026-08-21 Baie dankie hiervoor.
JH de Klerk se Sterrekundewoordeboek
Schalk Boshoff 2026-08-21 Ek is 'n ywerige sterrekyker en so 'n boek mag nie verlore gaan nie
Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied
Hennie Nortje 2026-08-21 Briljante idee, uitstekend voorgelê: Kom ons doen dit nou!
Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied
Dries Velthuizen 2026-08-21 Ek het al verskeie ANC akademici gehoor wat se as jy wil weet hoe om 'n onderwysmodel te laat werk, gaan kyk hoe Afrikaanssprekendes dit gedoen het na onafhaklikeid van Brittanje: Belegging in die ontwikkeling van hul taal as onderrigmedium. En die toewyd
Gedagtes oor die effek van KI ná die Sewende Etienne van Heerden Veldsoirée
Julio Agrella 2026-08-21 Ek stem saam, Jaco, en dis juis die probleem in 'n samelewing wat op verbruik en misbruik, eerder as meelewing en introspeksie, konsentreer.
Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied
DIETLOFF VAN DER BERG 2026-08-21 Moedertaalonderrig is beslis bewys as die koers om in te slaan vir begripsvorming en as ons die middele het om dit vir almal toeganklik te maak, behoort die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne (SADiLaR), gesetel aan Noordwes-Universiteit,
