Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

  • 57

Hoe help ek my kind in die intermediêre fase om vir die wiskunde-eksamen voor te berei?

wiskundevraestel_graad5Stap een: Oefen! Laai hier 'n wiskunde-vraestel en -memorandum vir Graad 5-leerders af. 

Stap twee: Lees Marise Oberholzer se rubriek, propvol oorlewingswenke vir ouers.  

 

  • 57

Kommentaar

    • Hallo Anna, ons is gaandeweg besig om ons hersieningsmateriaal uit te brei en voeg nuwe vraestelle by soos wat dit beskikbaar is. Die graad 5-vraestel en memo dek die hele jaar se werk en ons sal ook spoedig graad 4- en 6-vraestelle byvoeg. Daar is ook nou 'n vraestel en memo beskikbaar by die senior fase (wiskunde, graad 8). Groete

    • Hallo Ilse, ons het hierdie graad 5-wiskundevraestel en memorandum onlangs bygevoeg wat die hele jaar se werk hersien. Ons voeg graag vraestelle by soos wat ons dit beskikbaar het. Sien asseblief notas, toetse en vraestelle onder ons skole-afdeling.

  • Dankie, mens sukkel so om vraestelle te kry. Dit is seker die beste manier om jou werk te oefen en te sien waar jy sukkel. Baie dankie

  • Avatar
    Antoinette Kok

    Goeie dag
    Graag wil ek net weet waar kan ek meer van hierdie vraestelle kry om my kind te help met Wiskunde

    • Hallo Antoinette, ons plaas spoedig nog vraestelle en hulpmiddels. Hou LitNet se skole-afdeling dop - veral die onderafdeling "notas, toetse en vraestelle". Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Frank, ons voeg vraestelle by soos wat ons toestemming ontvang om dit te publiseer. Hou dus die skole-afdeling dop vir nuwe toevoegings wanneer ons dit mag plaas. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Adele, ons voeg nuwe vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming daarvoor verkry. Hierdie vraestel waarby jy navraag doen, kan afgelaai word as hulpmiddel vir jou graad 5-seun. Ons sal verdere vraestelle byvoeg as ons nog ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Estelle, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Kontak dalk jou kind se klasonderwyser vir verdere hulp in julle omgewing. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Elizabeth, die wiskundevraestel hierby kan dalk help. Ons voeg ook ander vraestelle by soos ons toestemming daarvoor ontvang. Raadpleeg asseblief jou kind se klasonderwyser vir verdere en persoonlike hulp. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Dankie vir al die moeite en hulp wat u aan die dag lê om ons as ouers te help met inligting soos vraestelle ens. Ek het heeldag gesoek na gr 4 wiskunde-vraestelle omdat my laatlammetjie sukkel met wiskunde Ek is afgetree en het die tyd tot my beskikking om haar te leer maar het elke bietjie hulp nodig. Nogmaals dankie en sal van nou af gereeld op u web kom inloer vir ietsie nuuts.
    Groete, mnr Gerber.

  • Avatar
    mariaan steyn

    Ek het n graad 5 seun. En soek asb vraestelle in sy leervakke asook tale rn wiskunde. Sal waardeer word

  • Hello, ek is opsoek na graad 5 vraestelle + memo vir alle vakke, Geografie, Wiskunde, Engels tweede adisionele taal , Afrikaans huistaal, Natuur wetenskap en Geskiedenis... dankie lekker dag vir jou verder.

    • Hallo Carla, hier is ongelukkig nie van die vraestelle beskikbaar waarna jy op soek is nie, maar ons voeg graag nuwe inhoud by wanneer ons weer toestemming daarvoor ontvang. Die wiskundevraestel en -memo is spesiaal deur die outeur vir LitNet opgestel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeiedag ek wil graag n wiskunde vraestel vir die eerste kwartaal he en die antwoord. Sal dit baie waardeer,kleinkind sukkel so bietjie.
    Groete
    Desirea

    • Hallo Desirea, hier is 'n lys van al die vraestelle en antwoordstelle wat op LitNet beskikbaar is. Jy sal ook die wiskundevraestelle vir graad 5 waarna jy op soek is, hier vind. Daar word voortdurend nuwe inhoud hieraan toegevoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hi Naomi en span. Baie, baie dankie dat julle hierdie waardevolle leerbronne so onvoorwaardelik beskikbaar stel vir ons kinders. As ma van drie seuns, raadpleeg ek gereeld hierdie notas, toetse ens om 'n gevoel te kry van hoe vrae gevra kan word en wat belangrik is.

    • Hallo Elsa, ons as LitNet-redaksie is baie bly dat jy en jou kinders hierdie vraestelle, memo's en ander hulpmiddels nuttig vind. Ons wil graag nog baie meer vraestelle byvoeg, so hou hierdie afdeling dop, ook in die nuwe kwartaal! Groete, Naomi

    • Hallo Nynette, jy hoef net op die skakels te klik om 'n vraestel af te laai (met ander woorde: in PDF-formaat oop te maak). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Avatar
    Ludine Bester

    Hi daar, hoe kry 'n mens graad 5 aardrykskunde, tegnologie en geskiedenis vraestelle in die hande? Dit dalk te koop iewers aanlyn??

    • Ek is bly dat dit help! Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Avatar
    Geraldine Jonker

    Goeie more Naomi

    Ek is opsoek na graad 5 se 3de en 4de kwartaal se examin vraestelle groot assiblief. wat ek graag wil weet of hie net vir wiskunde is of kan ons hier aan vra vir enige vak se vraestelle.? groete en mooi daggie verder.
    groete Geraldine.

  • Goeie dag. Kan ek asb dringend kwartaal 4 vraestelle (November) kry met memorandums vir Wiskunde, Engels, Afrikaans, LO, Psw, SW (Geskiedenis en geografie), NW (en Tegnologie) Sal dit uit die diepte van my hart waardeer.

  • ek soek na die afrikaans vraestelle en memos vir graad 5 asb as julle my kan help sal waardeer word

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top