Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestelle en memoranda, derde kwartaal

  • 0

Prente: Canva

Is jy in graad 8 en hou jy van sokkie en dans? LitNet kan jou help om vir Afrikaans Huistaal voor te berei en sommer ook lekker stories te lees van ander graad 8-leerders wat ook hou van dans. Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestelle en memoranda gratis hier af.

Klik hier om die vraestelle en memoranda in PDF af te laai (die memoranda is onderaan die vraestelle).

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top